Sowat 60 Sol-Tech elektriese studente het hul NQF3 sertifikate van die Eseta die week ontvang. Die leerders is besig met hul finale jaar en kwalifiseer voreg volgende jaar. Die leerders is almal gekwalifiseerde elektrisiëns in enkelfase krag. Wanneer hulle die NQ4 sertifikaat ontvang is hul kwalifikasie vir fase 3 krag.
Kyk na die foto’s op die Solidariteit Blog.
Comments are closed.