Kom slegs die dag wanneer jy moet registreer en bring saam
- ‘n Afskrif van jou ID (SERTIFISEER!)
- ‘n Afskrif van jou hoogste Kwalifikasie (SERTIFISEER)
- Pen en sakrekenaar
Vermy laat-registrasie-fooie en registreer op jou dag!!!!
RAPPORTEER TELKENS OM 8:OO
Maandag 12 Julie 2010 Elektries vlak 1 & 2
Dinsdag 13 Julie 2010 Dieselwerkt vlak 1 & 2
Woensdag 14 Julie 2010 Pas en Draai vlak 1 & 2
Donderdag 15 Julie 2010 Meulmakers vlak1 & 2
Vrydag 16 Julie 2010 Opening vir almal & RPL Toetse
Maandag 19 Julie 2010 Klasse begin vir almal
Comments are closed.