VOORNEMENDE STUDENTE
Daar is openinge om in Julie by Sol-Tech te begin studeer
in al 4 die rigtings:
- Meulmaker
- Pas en Draai
- Dieselwerktuigkunde
- Elektries
KOM SKRYF ‘N KEURINGSTOETS!!!!
Skakel Kita by 012-7555687 vir ‘n afspraak en meer besonderhede
voor 20 Junie 2010
Comments are closed.