Die amptelike opening vir die nuwe semester sal plaasvind op Vrydag 16 Julie 2010 om 9:00 by die Booysens kampus. Daarna sal daar RPL-toetse afgeneem word vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap (vlak 1 sowel as vlak 2) indien ‘n kandidaat daarvoor kwalifiseer.
NB NB Onthou jou sertifikaat met hoogste kwalifikasie indien jy wil kwalifiseer vir bg toetse.
Sien jou daar!!
Comments are closed.