Plek oop: inname 19 Julie 2010 agv kansellasies

Die volgende plekke is beskikbaar vir voornemende studente

 vir die Julie-inname:

1.   Pas-en Draai                                  :  4  plekke

2.   Elektries                                          : 2  plekke

3.   Dieselwerktuigkunde                     : 3  plekke

Kontak Sol-Tech by 012-7555687  of  012-7557148 

om ‘n keuringstoets te kom skryf voor Vrydag 16 Julie 2010.

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!!

Comments are closed.

Volg ons op Facebook