 |
Sol-Tech Kampus |
Volg die N1 hoof-weg in ‘n noordelike rigting
Volg die Ben Schoeman-hoofweg wat by die N1 aansluit in die rigting van Pretoria
Na ongeveer 14,3 km vernader die Ben Schoeman in Kgosi Mampurustraat
Hou reguit aan vir 1.1km en draai dan links in Visagiestraat
Na 600m vernader Visagiestraat in E’skia Mphahleleweg; hou reguit aan vir ongeveer 2,7km
Neem die afrit na Van der Hoffweg
Hou aan vir ongeveer 5.4 km
Draai regs by die verkeerslig reg oorkant die Coco-Cola fabriek
Draai dadelik links in Maliestraat
Ry ongeveer 1,4 km. Die Sol-Teck kampus sal aan jou regterkant wees
Sol-Tech Kampus
1662 Malie Straat, Kirkney, 0182, Pretoria Wes
25° 42’ 52’’ S
28° 06’ 26’’ E
Sol-Tech se administratiewe kantore is in Kirkney, Pretoria-Wes, ongeveer 4km noordwes van die Daspoort-tonnel geleë. Studente voltooi hul institusionele opleiding by Kirkney, wat oor ongeveer 30 weke strek. Die teoretiese opleiding (oorbrugging, N1 en N2) word deur Sol-Tech se personeel op die terrein van HTS Tuine gefasiliteer. HTS Tuine is ongeveer 4km vanaf die Kirkney-kampus.