• Siemens PLC-kursusse

    Geleentheid om ʼn erkende goedgekeurde PLC-kwalifikasie, die ST-7MICRO1 (S7-1200) te verwerf.

    Kursusse is geskeduleer om werkende persone na-ure te akkommodeer en strek oor twee weke vanaf 17:00 tot 21:00, Maandag tot Donderdag. Vorige PLC-kennis is  ʼn voorvereiste.

    Kontak die kollege vandag nog by navrae@sol-tech.co.za of skakel 0861 25 24 23 om meer uit te vind, of om  ʼn  plek vir die kursus te bespreek.

    plc-01